Hello from Toronto!
I’m sitting here in the Lester B. Pearson Airport in Toronto. I have about 30 more minutes to wait before I go on another adventure trying to find my way around this enormous place. I depart for Atlanta at 10:00am and if all goes well I will be there at 12:20pm. The reality that I’m actually going on this trip still hasnt set in. The amount of time that I will be away from my family and everything I feel comfortable has not become reality either. For now..I sit here lost in a room filled with travellers and people glued to their cell phones. Till later..Michelle
Hello My Skat, I miss you soooo much, its hard to think I still have 7 months and three weeks left. I hope your safe and doing well. I miss you. I love you with all my heart.
Beaie Liefde,
Jordan
Hi Michelle.
Hoop alles gan goed daarso, ons dink baie aan jou. Kayleigh mis jou verskriklik. Ek dink jy het nou ‘n spark in ma en pa gesit, want hulle wil nou kaan staan en Mnt. Kilimanjaro gaan klim. Pa se dit het niks te doen met jou wat afrika toe is nie, maar ek dink hy jok maar so bietjie. Skryf bietjie en laat weet ons hoe dit gaan met jou. En onthou wat ek vir jou gese het. As jy met ‘n ou “Willem” hier in Kanada terg kom, dan gaan ons vas sit …
Skryf later weer
Stefan, Serena en Kayleigh
Michellie – Pa en Ma dink aan jou en onthou is baie trots op jou en baie, baie lief vir jou. Hou die blink kant bo en skryf gou. Ons is nuuskierig om iets van jou te hoor.
Baie liefde Pa en Ma.
Ons is bly om te hoor jy het veilig daar aan gekom. Laat weet ons asb. maar bietjie hoe dit met jou gaan en wat julle alles aanvang. Werk julle darem bietjie met wit kinders ook?
Ons is lief vir jou en dink aan jou. Pas jouself op! Stuur asb. groete aan ouma, chris, al die Bothas en die res.
Baie Liefde,
Johann, Merens en Lené